IN THE NEWS

For more information about BHBW, its products and projects the company is engaged in, please contact National Marketing Manager Wanda Pretorius at wpretorius@bhbw.co.za.

PART OF THE LOCAL FARMING COMMUNITY

Hyster® makes impact at Mpact in Nelspruit December 2018 - Excellent customer support from southern African Hyster® dealer BHBW has seen Mpact place an order for three new Hyster® counterbalanced lift trucks to maintain materials handling efficiencies at its...

IMPRESSIVE FACTORIES INSPIRE VISITORS

Hyster® makes impact at Mpact in Nelspruit December 2018 - Excellent customer support from southern African Hyster® dealer BHBW has seen Mpact place an order for three new Hyster® counterbalanced lift trucks to maintain materials handling efficiencies at its...

MF 6700R COMING SOON!

Hyster® makes impact at Mpact in Nelspruit

Hyster® makes impact at Mpact in Nelspruit December 2018 - Excellent customer support from southern African Hyster® dealer BHBW has seen Mpact place an order for three new Hyster® counterbalanced lift trucks to maintain materials handling efficiencies at its...

BHBW adds rider tow tractors to Hyster® lineup

BHBW adds rider tow tractors to Hyster® lineup November 2018 - Southern African Hyster® dealer BHBW (previously Barloworld Handling) has strengthened its electric Hyster® range with the introduction of two rider tow tractors designed to enhance efficiencies in...

Dankie aan al die Challenger-eienaars

Dankie aan die Challenger-eienaars Augustus 2018 - Challenger-rusperbandtrekkers is 15 jaar lank reeds die markleier in hul segment in Suid-Afrika. Om dit te vier en ook dankie te sê aan Challenger-eienaars vir hul ondersteuning reik BHBW Suid-Afrika (voorheen...

Fendt tuis op knakkerterrein

Fendt tuis op knakkerterrein Augustus 2018 - As jy ’n paar jaar gelede ’n wieltrekker van 380 kW wou hê, was ’n knakker jou enigste opsie. Nou bied Fendt ’n opwindende alternatief – ’n vasteraamtrekker wat veeldoelig gebruik kan word en boonop vir optimale gerief,...

En dan is daar Fendt

En dan is daar Fendt Mei 2018 - Sedert Fendt-trekkers verlede jaar in Suid-Afrika bekend gestel is, het dit naam gemaak vir uitsonderlike werkverrigting en brandstofekonomie. Plaaslike Fendt-eienaars is dit eens: Só ’n geniale kombinasie van trekkertegnologie het...

Massey Ferguson bied alles vir hooimaak

Massey Ferguson bied alles vir hooimaak: November 2018 - Met die toevoeging van beproefde rondebaler-tegnologie van Welger tot sy Massey Ferguson-reeks bied BHBW nou aan plaaslike boere en kontrakteurs ’n hooimaakpakket soos min. Dit volg ná die oorname van Lely se...

Massey Ferguson se nuwe rondebaler is hier

Massey Ferguson se nuwe rondebaler is hier: November 2018 - Massey Ferguson het sy hooimaakreeks versterk met ‘n rondebaler wat spog met ‘n stamboek soos min. Dit volg ná die verkryging van Lely se voermaakafdeling (wat Welger insluit) deur die vervaardiger van Massey...

Massey Ferguson bied meer bo 120 kW

Massey Ferguson bied meer bo 120 kW: Augustus 2018 - Die stewige markaandeel van Massey Ferguson se hoëspesifikasietrekkers bo 120 kilowatt doen hul reputasie vir produktiwiteit en brandstofdoeltreffendheid gestand. Die aanbod is nou verder versterk om nog beter aan...

Besproeiingspatent ’n aanwins in pekan

Besproeiingspatent ’n aanwins in pekan: November 2018 - Sedert die Tree Hog vroeg verlede jaar bekend gestel is, het boere oral in die land hul eie proewe begin doen in onder meer vrugte, neute en wingerde, en daarna bestellings geplaas. Die Tree Hog is ’n veelkantige...

j

PO Box 762, Boksburg, 1461

+27 11 898 0000

j

PO Box 762, Boksburg, 1461

+27 11 898 0000