Staatmakerplanters teen staatmakerpryse

Pryse geld terwyl voorraad hou of tot 30 September 2020. Pryse sluit aflewering op plaas in. Bepalings en voorwaardes geld.

Kontak Theo Pieterse van BHBW by 061 609 5555 of TPieterse@bhbw.co.za

 

 

 

ENQUIRE NOW

Plant akkuraat, plant vir wins! Massey Ferguson-planters werk met positiewe lugdruk, wat sorg vir uiters akkurate saadplasing, en uiteindelik ook ‘n goeie plantestand en opbrengs.