


Fendt gaan van krag tot krag
Fendt gaan van krag tot krag Sedert Fendt twee jaar gelede in Suid-Afrika bekend gestel is, gaan dié trekkers van krag tot krag, met vlakke van werkverrigting, beheer en brandstofekonomie waarvan die meeste ander trekkers maar net kan droom. Fendt word bemark deur...
Regte trekkertegnologie maak ’n verskil
Regte trekkertegnologie maak ’n verskil Om in ’n mededingende mark te oorleef, moet jy jou produksiekoste verlaag en jou opbrengs en winsgewendheid verhoog. Hiervoor is tegnologie jou vriend – in die kantoor en ook op die land. Mnr. Alec Pieterse van die plaas...
Slim trekkers laat jou meer ekonomies boer
Slim trekkers laat jou meer ekonomies boer Massey Ferguson se nuwe generasie trekkers is slim, lekker om mee te werk en laat jou meer doeltreffend en ekonomies boer, sê mnr. Johan Uys van die distrik Wakkerstroom. “Boonop kry jy baie tegnologie vir die prys van die...
‘Tegnologie en diens wat werk’
‘Tegnologie en diens wat werk’ BHBW streef met sy Massey Ferguson-trekkerreeks na tegnologie wat boere help om produktief en doeltreffend te boer. Voeg daarby hoë vlakke van dienslewering deur jou handelaar en jy kan staatmaak op gemoedsrus aan meganisasiekant. Goeie...
Gevind: Die regte trekker- en planterkombinasie
Gevind: Die regte trekker- en planterkombinasie Met klimaatsverandering en die vensterperiode vir plant wat al hoe korter word, is ’n betroubare trekker-en-planter-kombinasie ’n moet. Massey Ferguson se hoëtegnologietrekkers en breedwerkplanters bied hoë...
Bespaar brandstof met Massey Ferguson
Bespaar brandstof met Massey Ferguson Weens die prys van diesel is brandstofverbruik ’n belangrike faktor wanneer nuwe trekkers gekoop word. Met Massey Ferguson bespaar jy tot een vyfde op brandstof en kan jy boonop staatmaak op uitnemende en betroubare...
Hyster® makes impact at Mpact in Nelspruit
Hyster® makes impact at Mpact in Nelspruit December 2018 – Excellent customer support from southern African Hyster® dealer BHBW has seen Mpact place an order for three new Hyster® counterbalanced lift trucks to maintain materials handling efficiencies at its...
BHBW adds rider tow tractors to Hyster® lineup
BHBW adds rider tow tractors to Hyster® lineup November 2018 – Southern African Hyster® dealer BHBW (previously Barloworld Handling) has strengthened its electric Hyster® range with the introduction of two rider tow tractors designed to enhance efficiencies in...
Dankie aan al die Challenger-eienaars
Dankie aan die Challenger-eienaars Augustus 2018 – Challenger-rusperbandtrekkers is 15 jaar lank reeds die markleier in hul segment in Suid-Afrika. Om dit te vier en ook dankie te sê aan Challenger-eienaars vir hul ondersteuning reik BHBW Suid-Afrika (voorheen...
Fendt tuis op knakkerterrein
Fendt tuis op knakkerterrein Augustus 2018 – As jy ’n paar jaar gelede ’n wieltrekker van 380 kW wou hê, was ’n knakker jou enigste opsie. Nou bied Fendt ’n opwindende alternatief – ’n vasteraamtrekker wat veeldoelig gebruik kan word en boonop vir optimale...